The purpose of this study was to assess the concurrent validity of the Technical Test Battery (TTB) in a South African telecommunications institution. The Technical Test Battery (TTB) was administered to a sample of 107 technical officers. Their test scores were compared to the scores obtained from a job performance rating scale specifically designed for this position on the basis of a thorough job analysis. The TTB demonstrated high concurrent validity as an indicator of work performance for technical posts in the telecommunications environment. These results suggest that the TTB may have a high predictive validity for performance in technical positions. The findings and implications of the study are discussed. Opsomming Die doel van hierdie studie was om die samevallende geldigheid van die “Technical Test Battery (TTB)�? in ’n Suid-Afrikaanse telekommunikasie instansie te bepaal. Die TTB is op ’n steekproef van 107 tegniese personeel toegepas. Die toetstellings is in verband gebring met die tellings van ’n werksprestasiemaatstaf wat spesifiek vir die pos ontwikkel is op grond van ’n deeglike posanalise. Daar is bevind dat die TTB ’n hoë samevallende geldigheid as aanduider van werksprestasie vir tegniese poste in the telekommunikasiebedryf toon. Dié resultate dui op ’n sterk moontlikheid dat die TTB ’n goeie voorspeller van werksprestasie vir tegniese beroepe kan wees. Die bevindinge en implikasies van die studie word bespreek.
CITATION STYLE
Barnard, M., & Schaap, P. (2005). The concurrent validity of the technical test battery as an indicator of work performance in a telecommunications company. SA Journal of Industrial Psychology, 31(2). https://doi.org/10.4102/sajip.v31i2.197
Mendeley helps you to discover research relevant for your work.