One of the basic assumptions associated with the theoretical model as described in this article is that an organization (a system) can acquire capabilities through intentional strategic and operational initiatives. This intentional capability-building process also implies that the organisation intends to use these capabilities in a constructive way to increase competitive advantage for the firm. Opsomming Een van die basiese aannames wat geassosieer word met die teoretiese model wat in hierdie artikel beskryf word, is dat ’n organisasie (’n stelsel) vermoëns deur doelgerigte strategiese en operasionele inisiatiewe kan bekom. Hierdie voorgenome vermoë-skeppingsproses, veronderstel ook dat die onderneming daarop ingestel is om hierdie vermoëns op ’n konstruktiewe wyse te benut om die mededingende voordeel van die organisasie te verhoog.
CITATION STYLE
Ungerer, M., & Uys, K. (2005). A theoretical model for developing core capabilities from an intellectual capital perspective (Part 2). SA Journal of Industrial Psychology, 31(2). https://doi.org/10.4102/sajip.v31i2.190
Mendeley helps you to discover research relevant for your work.