This study examines and contrasts the level of role participation, commitment and value expectation that dual career women invest in contending work and family roles. While the 162 married women managers were found to participate significantly more in the work role, they indicated greater commitment to and value expectation from the home and family role. A significant positive correlation between the commitment to the work role and commitment to the home and family role suggests that dual-career women may experience work and home as complimentary rather than conflicting roles. For dual-career women, work salience and career salience were found to be moderately correlated. Opsomming In hierdie studie word die vlakke van rol-deelname, rol-toegewydheid en rol-waardeverwagting wat dubbelloopbaan vroue onderskeidelik in die werk-en familierol investeer, gekonstrasteer. Terwyl dit geblyk het dat 162 getroude vroulike bestuurders beduidend meer deelneem in die werkrol, het hulle hoër toegewydheid en waardeverwagtings teenoor die huis-en-familie rol getoon. ‘n Beduidende positiewe korrelasie is gevind tussen toegewydheid tot die werksrol en toegewydheid tot die huis-en-familierol. Hierdie bevinding suggereer dat dubbelloopbaan vroue hulle werk en familie-rolle as komplimenterend eerder as konflikterend ervaar. Dit het verder geblyk dat werkrolbelangrikheid en loopbaanbelangrikheid matig gekorreleer is.
CITATION STYLE
V Naidoo, A., & Jano, R. (2002). Role salience of dual-career women managers. SA Journal of Industrial Psychology, 28(3). https://doi.org/10.4102/sajip.v28i3.65
Mendeley helps you to discover research relevant for your work.