The use of conjoint analysis to determine consumer buying preferences: A literature review

  • North E
  • De Vos R
N/ACitations
Citations of this article
72Readers
Mendeley users who have this article in their library.

Abstract

The use of conjoint analysis to determine consumer buying preferences: A literature review 32 The use of conjoint analysis to determine consumer buying preferences: A literature review Ernest North and Retha de Vos OPSOMMING Akademiese navorsers en praktisyns verskil wan-neer dit by die klassifikasie, waarde en gebruike van eksperimente as 'n bron van primêre data kom. 'n Eksperimentele ontwerp word as een van vier voorwaardes vir 'n kousale navorsingsontwerp be-skou. Die eksperiment kan verskeie vorme aan-neem, en in die veld of in 'n laboratorium uitgevoer word. Sommige navorsers beskou voorkeurkeuse ontleding (conjoint analysis) as 'n spesiale tipe eks-periment wat normaalweg in 'n laboratorium plaasvind. As 'n navorsingsmetode behels voorkeurkeuse ont-leding in wese dat die utiliteitswaarde wat ver-bruikers aan sekere vlakke of kombinasies van die eienskappe van produkte en dienste toeken, afgelei word. Navorsers en bemarkers kan deur middel van so 'n voorkeurkeuse studie byvoorbeeld 'n beter be-grip ontwikkel van die werklike waarde wat ver-bruikers aan produkeienskappe heg wanneer aan-koopbesluite geneem moet word. Die primêre doel van die artikel is om 'n teoretiese oorsig van die aard van voorkeurkeuse ontleding as 'n navorsingsmetode te gee, en die waarde wat dit vir navorsers in die bemarkings – en verbruikerswe-tenskapvelde inhou, toe te lig. Onlangse studies sal vermeld word, en die proses om 'n voorkeurkeuse ontleding te onderneem, sal aandag geniet.

Cite

CITATION STYLE

APA

North, E., & De Vos, R. (2010). The use of conjoint analysis to determine consumer buying preferences: A literature review. Journal of Family Ecology and Consumer Sciences /Tydskrif Vir Gesinsekologie En Verbruikerswetenskappe, 30(1). https://doi.org/10.4314/jfecs.v30i1.52828

Register to see more suggestions

Mendeley helps you to discover research relevant for your work.

Already have an account?

Save time finding and organizing research with Mendeley

Sign up for free