The objective of this study was to investigate the relationship between the dimensions of Sense of Coherence and Goal Setting. A sample of 80 management consultants participated in the study. Confirmatory reliabilities of the dimensions used in the Goal Setting Questionnaire (independent variable) and Sense of Coherence 29 item Orientation to Life Questionnaire (dependent variable), ranged from 0,54 to 0,97. A canonical correlation of 0,569 (DF = 39; p = 0,021) was obtained between the dimensions of these two questionnaires. Opsomming Die doelwit van hierdie studie was om die verband tussen die dimensies van Koherensiesin en Doelstelling vas te stel. ’n Steekproef van 80 bestuurskonsultante het aan die studie deelgeneem. Bevestigende betroubaarhede van die dimensies van die Doelstellingsvraelys (onafhanklike veranderlike) en die 29 item Lewensoriëntasievraelys (afhanklike veranderlike), het gewissel van 0,54 tot 0,97. ’n Kanoniese korrelasie van 0,569 (gv = 39; p = 0,021) is verkry tussen die dimensies van die twee vraelyste.
Mendeley helps you to discover research relevant for your work.
CITATION STYLE
Nel, D. J., Crafford, A., & Roodt, G. (2004). The relationship between sense of coherence and goal setting. SA Journal of Industrial Psychology, 30(2). https://doi.org/10.4102/sajip.v30i2.154