This article embraces the Sola Scriptura approach of the reformed theology. Firstly, the article focuses on the crisis in Youth Ministry, namely its inefficiency in leading young people to Christian maturity. It addressed one of the contributing factors to the crisis: the isolation of youth from the adult world, and particularly from their own parents and the larger church community. From the Sola Scripturaprinciple, a family-orientated approach to effective Youth Ministry is proposed where parents are expected to take responsibility for their children’s spiritual growth. The church should then support parents and families in this process. Different role players in a family-orientated Youth Ministry are identified and some new perceptions regarding their different tasks are proposed.Effektiewe Jeugbediening: Omhelsing van ’n familie-georiënteerde benadering. Hierdie artikel ondersteun die Sola Scriptura-benadering van die reformatoriese teologie. Aanvanklik fokus die artikel op die huidige krisis in Jeugbediening, naamlik dat Jeugbediening nie effektief toegepas word om jongmense tot volwasse Christenskap te lei nie. Dit bespreek een van die bydraende faktore tot hierdie krisis: die jeug se isolasie van die volwasse wêreld − spesifiek van hulle eie ouers en die groter kerkgemeenskap. Vanuit ’n Sola Scriptura-benadering word ’n familie-geörienteerde benadering tot effektiewe Jeugbediening waar dit van ouers verwag word om verantwoordelikheid vir hulle kinders se geestelike groei te neem, as uitkoms voorgestel. Die kerk behoort dan ouers en families in hierdie proses te ondersteun. Verskillende rolspelers in familie-georiënteerde Jeugbediening word geïdentifiseer en ’n paar nuwe insigte aangaande hulle verskillende take word voorgestel.
CITATION STYLE
Strong, P. (2014). Effective Youth Ministry: Embracing a family-orientated approach. In Die Skriflig/In Luce Verbi, 48(1). https://doi.org/10.4102/ids.v48i1.1715
Mendeley helps you to discover research relevant for your work.