ie toekoms van wetlik-gereguleerde minimumlone in Suid-Afrika: Regs- en ekonomiese insigteWerkloosheid- en gepaardgaande armoedevlakke in Suid-Afrika is uiters hoog. Selfs waar persone permanent werk, is sommige lone so laag dat die individue nie in ’n finansiële posisie is om basiese lewenskostes te finansier nie. Armoede, en gepaardgaande ongelykheid, bly ’n groot probleem in Suid-Afrika, veral gegewe die Grondwet se beskerming van die reg tot menswaardigheid en gelykheid vir almal. Suid-Afrika is egter nie uniek in hierdie opsig nie. Dit is ’n algemene tendens dat middel-inkomste lande dit moeilik vind om te kompeteer met lae-inkomste, lae-lone lande, terwyl hulle terselfdertyd sukkel om te kompeteer met gevorderde en hoëinkomste lande.
CITATION STYLE
Huysamen, E. (2018). The future of legislated minimum wages in South Africa: Legal and economic insights. De Jure, 51(2), 271–297. https://doi.org/10.17159/2225-7160/2018/v51n2a5
Mendeley helps you to discover research relevant for your work.