The integration of online learning in university courses is considered to be both inevitable and necessary. Thus there is an increasing need to raise awareness among educators and course designers about the critical issues impacting on online learning. The aim of this study, therefore, was to assess the differences between two groups of first-year Business Sciences learners (online and conventional learners) in terms of biographic and demographic characteristics and locus of control. The study population consisted of 586 first-year learners of whom 185 completed the Locus of Control Inventory (LCI). The results show that the two groups of learners do not differ statistically significantly from each other with respect to locus of control. The findings and their implications are also discussed. Opsomming Die integrasie van aanlyn-leer in universiteitskursusse word beskou as sowel onafwendbaar as noodsaaklik. Daar is dus ’n toenemende behoefte om bewustheid onder opvoedkundiges en kursusontwerpers te kweek oor die kritiese aspekte wat ’n impak op aanlyn-leer het (Morgan, 1996). Daarom was die doel van hierdie ondersoek om die verskille tussen twee groepe eerstejaarleerders in Bestuurs- en Ekonomiese Wetenskap (aanlyn en konvensionele leerders) te bepaal ten opsigte van biografiese en demografiese eienskappe en lokus van beheer. Die populasie het bestaan uit 586 eerstejaarleerders waarvan 185 die Lokus van Beheer Vraelys voltooi het. Die resultate toon dat die twee groepe leerders nie statisties beduidend van mekaar verskil het met betrekking tot lokus van beheer nie. Die bevindinge en implikasies word ook bespreek.
CITATION STYLE
Esterhuysen, S., & Stanz, K. J. (2004). Locus of control and online learning. SA Journal of Industrial Psychology, 30(1). https://doi.org/10.4102/sajip.v30i1.139
Mendeley helps you to discover research relevant for your work.