NP van Wyk Louw (1906-1970)

  • Steyn J
N/ACitations
Citations of this article
30Readers
Mendeley users who have this article in their library.

Abstract

Ná die verskyning van Van Wyk Louw - 'n Lewensverhaal het meningsverskil oor bepaalde aspekte daarvan ontstaan. Onder meer is aangevoer dat Sheila Cussons (wat nie met my wou praat nie) 'n groter rol in Louw se Amsterdamse jare gespeel het, en ook dat ek negatiewe eienskappe en optredes van hom nie sterk genoeg stel nie, al is dit nie verswyg nie. Ek begin sy lewensverhaal met die oordeel van Karel Schoeman dat Louw "een van die min figure van wêreldformaat is" wat die land nog opgelewer het. Van só 'n mens lê jy nie die klem op sy swakhede nie, maar op sy betekenis vir die Afrikaanse letterkunde, die Afrikaanse gemeenskap, die hele Suid-Afrikaanse samelewing. Wat hy oor nasionalismes, taalbewegings, klein volke en tale skryf, bly aktueel. My bedoeling met die boek was om die lewensverhaal van 'n interessante man, 'n groot digter en denker, so waarheidsgetrou en ewewigtig as moontlik te vertel.

Cite

CITATION STYLE

APA

Steyn, J. (2020). NP van Wyk Louw (1906-1970). Tydskrif Vir Geesteswetenskappe, 60(2), 282–301. https://doi.org/10.17159/2224-7912/2020/v60n2a3

Register to see more suggestions

Mendeley helps you to discover research relevant for your work.

Already have an account?

Save time finding and organizing research with Mendeley

Sign up for free