Alternatives for the treatment of transfer pricing adjustments in South Africa

  • Harmse L
N/ACitations
Citations of this article
12Readers
Mendeley users who have this article in their library.

Abstract

OPSOMMING Kinders se reg op toegang tot gesondheidsdienste en basiese gesondheidsorgdienste: 'n kritiese analise van hofbeslissing, wetgewing en beleid Die Grondwet waarborg kinders se reg op gesondheidsorg in artikel 27(1) en artikel 28(1)(c). Artikel 27(1) bepaal dat elkeen die reg op toegang tot gesondheidsorgdienste het, met inbegrip van reproduktiewe gesondheid sorg. Artikel 28 bepaal dat elke kind die reg op basiese gesondheidsorg-dienste het. Die artikel ondersoek die betekenis en verband tussen die twee regte om sodoende te bepaal wat dit vir die staat beteken. Dit gee dan aanleiding tot 'n evaluering van wetgewende en ander maatreëls wat die regering aangeneem het om die twee regte te realiseer.

Cite

CITATION STYLE

APA

Harmse, L. (2016). Alternatives for the treatment of transfer pricing adjustments in South Africa. De Jure, 49(2), 288–306. https://doi.org/10.17159/2225-7160/2016/v49n2a6

Register to see more suggestions

Mendeley helps you to discover research relevant for your work.

Already have an account?

Save time finding and organizing research with Mendeley

Sign up for free