Abstract
Begrawe of veras - wie besluit? Elke mens gaan eendag te sterwe kom. Met dood verval alle regte wat die lewende mens gehad het. Die besluit om die oorledene te begrawe of te veras word aan die agtergeblewenis oorgelaat. Begrafnisondernemers het egter geen leiding oor wie van die agtergeblewenes se wil moet geld nie. Dit lyk voor die handliggend dat dit die naaste familie moet wees, maar in veranderde omstandighede is die familie nie meer soos van ouds nie. Die hele kosep van ?n familie het verander weens saamblyverhoudings of dieselfde geslag-huwelike. Wat doen ?n begrafnisondernemer indien die naasbestaandes nie kan ooreenkom wat met die lyk moet gebeur nie. Die Wet (National Health Act 61 van 2003) en die Regulasies in terme van die Wet bied geen leiding nie. ?n Voorstel is om as lewende persoon ?n dokument op te stel waarin aangedui word wie verantwoordelik vir die liggaam na dood moet wees.
Cite
CITATION STYLE
Slabbert, M. (2016). Burial or cremation - who decides? De Jure, 49(2), 230–241. https://doi.org/10.17159/2225-7160/2016/v49n2a3
Register to see more suggestions
Mendeley helps you to discover research relevant for your work.