Abstract
OPSOMMING In die literatuur oor spyskaartbeplanning word daar dikwels verwys na die belangrikheid om oorweging aan kliëntfaktore (eetgewoontes en voedselvoorkeure) te skenk. Inligting oor die metodes om hierdie inligting te bekom, is goed gedokumenteer. Geen inligting word egter in die literatuur gerapporteer oor hoe die versa-melde inligting oor eetgewoontes en voedsel-voorkeure in die praktyk in spyskaartbeplan-ning aangewend kan word nie. In hierdie artikel word die metodologie wat toe-gepas is vir die bepaling van die eetgewoontes en voedselvoorkeure van sewe verskillende et-niese groepe dienspligtiges, soos verteenwoor-dig in die Suid-Afrikaanse Weermag gedurende 1993 tot en met Maart 1994, gerapporteer. Die verwerking van, asook aanbevelings vir die praktiese gebruik van hierdie empiriese voor-keurinligting in spyskaartbeplanning word uit-gelig.
Cite
CITATION STYLE
Viljoen, A., & Gericke, G. (2010). Methodology for the collection and application of information on food habits and food preferences in menu planning of heterogeneous groups. Journal of Family Ecology and Consumer Sciences /Tydskrif Vir Gesinsekologie En Verbruikerswetenskappe, 26(2). https://doi.org/10.4314/jfecs.v26i2.52729
Register to see more suggestions
Mendeley helps you to discover research relevant for your work.