Landelik-stedelike interaksie en plaaslike owerheidsbestuur in die Stellenbosch-distrik

  • Cedras L
  • Van der Merwe I
N/ACitations
Citations of this article
5Readers
Mendeley users who have this article in their library.

Abstract

Die onderskeid cussen landelike en scedelike gebiede in vele werelddele is besig om ce vervaag weens die coenemende inceraksie cussen die twee groepe gemeenskappe. Die is veral die aard, omvang en vlak van integrering cussen dorpe en hul omringende landelike gebiede wac definiciewe implikasies vir toekomscige plaaslike bescuur van die gebiede hec. Hierdie arcikel lewer verslag oor die mate van landelikstedelike interaksie en konvergering in die landdrosdiscrik van Stellenbosch. Aspekce wat ondersoek is, sluit in demografiese kenmerke, opvoedkundige kenmerke en ekonomiese akriwiceice. Die is duidelik dat daar reeds berekenisvolle konvergering cussen die dorp en die omringende landelike gebied plaasgevind bet. Die geografiese eenheid van die disrrik en die gepaardgaande inceraksie cussen landelike en stedelike gebiede regverdig wel verdere ondersoek mer die oog op moontlike inlywing van die landelike gebied by die dorp.

Cite

CITATION STYLE

APA

Cedras, L., & Van der Merwe, I. (2024). Landelik-stedelike interaksie en plaaslike owerheidsbestuur in die Stellenbosch-distrik. Acta Academica: Critical Views on Society, Culture and Politics, 31(2), 185–202. https://doi.org/10.38140/aa.v31i2.8858

Register to see more suggestions

Mendeley helps you to discover research relevant for your work.

Already have an account?

Save time finding and organizing research with Mendeley

Sign up for free