Afrikaner responses to post-apartheid South Africa: Diaspora and the re-negotiation of a cultural identity

  • Visser W
N/ACitations
Citations of this article
14Readers
Mendeley users who have this article in their library.

Abstract

Hierdie artikel handel oor Afrikaners se reaksie op die uitdagings wat postapartheid Suid-Afrika sedert 1994 aan die posisie van Afrikaans as amptelike landstaal en ‘n Afrikaner kulturele identiteit gebied het. Afrikaner-reaksie tot die dramatiese veranderinge wat die Suid-Afrikaanse bestel ondergaan het, het veral op twee wyses gemanifesteer. Ten eerste was daar ‘n neiging tot inwaartse, maar veral uitwaartse diaspora. Tweedens is daar pogings om ‘n Afrikaneridentiteit in post-apartheid Suid-Afrika te herdefinieer. In hierdie geval word op drie spesifieke kwessies gefokus, te wete die posisie van Afrikaners in ‘n post-1994 liberale demokrasie, die Afrikaanse taaldebat en Afrikaanse populêre kultuur en die sogenaamde “De la Rey-verskynsel”. Die artikel kom tot die gevolgtrekking dat die handhawing van ‘n Afrikaner-identiteit in oorsese diaspora omstandighede op die lange duur nie volhoubaar is nie. Ook binne Suid-Afrika is Afrikaner kulturele identiteit tans baie vloeibaar. Die voortbestaan daarvan sal afhang tot hoe ‘n mate Afrikaners daardie identiteit volgens ‘n nuwe waarde sisteem kan herdefinieer en alle Afrikaans-sprekers kan saamsnoer om ‘n waardige plek vir Afrikaans as hulle moedertaal te beding.

Cite

CITATION STYLE

APA

Visser, W. (2007). Afrikaner responses to post-apartheid South Africa: Diaspora and the re-negotiation of a cultural identity. New Contree, 54, 30. https://doi.org/10.4102/nc.v54i0.415

Register to see more suggestions

Mendeley helps you to discover research relevant for your work.

Already have an account?

Save time finding and organizing research with Mendeley

Sign up for free